Romeine 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 maar vir dié wat twisgierig+ is en wat aan die waarheid ongehoorsaam+ maar aan onregverdigheid gehoorsaam is, sal daar gramskap en toorn wees,+ Romeine 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat skadelike dinge doen, eers van die Jood,+ en ook van die Griek;+
8 maar vir dié wat twisgierig+ is en wat aan die waarheid ongehoorsaam+ maar aan onregverdigheid gehoorsaam is, sal daar gramskap en toorn wees,+
9 verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat skadelike dinge doen, eers van die Jood,+ en ook van die Griek;+