Levitikus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir julle geslagte, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed+ eet nie.’” Deuteronomium 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Net die bloed mag julle nie eet nie.+ Op die grond moet jy dit uitgiet soos water.+
17 “‘Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir julle geslagte, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed+ eet nie.’”