Matteus 26:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Op die eerste dag van die ongesuurde koeke+ het die dissipels na Jesus toe gekom en gesê: “Waar wil u hê moet ons voorberei vir u om die pasga te eet?”+ Lukas 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die dag van die ongesuurde koeke, waarop die pasgaslagoffer geoffer moet word, het toe aangebreek;+
17 Op die eerste dag van die ongesuurde koeke+ het die dissipels na Jesus toe gekom en gesê: “Waar wil u hê moet ons voorberei vir u om die pasga te eet?”+
7 Die dag van die ongesuurde koeke, waarop die pasgaslagoffer geoffer moet word, het toe aangebreek;+