Genesis 36:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom het Esau in die bergstreek Seïr+ gaan woon. Esau is Edom.+ Numeri 20:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarna het Moses boodskappers uit Kades na die koning van Edom+ gestuur: “Só het u broer Israel+ gesê: ‘U is deeglik bewus van al die teëspoed wat ons oorval het.+ Deuteronomium 23:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Jy mag ’n Edomiet nie verfoei nie, want hy is jou broer.+ “Jy mag ’n Egiptenaar nie verfoei nie, want jy het ’n inwonende vreemdeling in sy land geword.+
14 Daarna het Moses boodskappers uit Kades na die koning van Edom+ gestuur: “Só het u broer Israel+ gesê: ‘U is deeglik bewus van al die teëspoed wat ons oorval het.+
7 “Jy mag ’n Edomiet nie verfoei nie, want hy is jou broer.+ “Jy mag ’n Egiptenaar nie verfoei nie, want jy het ’n inwonende vreemdeling in sy land geword.+