Deuteronomium 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 dan moet jy soek en navors en deeglik navraag doen;+ en as die waarheid van die saak bevestig is, dat hierdie verfoeilike ding in jou midde gedoen is, Spreuke 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wanneer iemand op ’n saak antwoord voordat hy dit hoor,+ is dit dwaasheid van sy kant en ’n vernedering.+ Jakobus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+
14 dan moet jy soek en navors en deeglik navraag doen;+ en as die waarheid van die saak bevestig is, dat hierdie verfoeilike ding in jou midde gedoen is,
13 Wanneer iemand op ’n saak antwoord voordat hy dit hoor,+ is dit dwaasheid van sy kant en ’n vernedering.+
19 Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om toornig te word;+