Josua 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dít is die land wat nog oorbly:+ al die streke van die Filistyne+ en al die Gesuriete+ Josua 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 al die bewoners van die bergstreek, van die Liʹbanon+ af tot Misʹrefot-Maʹim,+ al die Sidoniërs;+ ek sal hulle voor die kinders van Israel uit hulle besitting verdryf.+ Sorg net dat dit Israel as erfdeel toeval, net soos ek jou beveel het.+
6 al die bewoners van die bergstreek, van die Liʹbanon+ af tot Misʹrefot-Maʹim,+ al die Sidoniërs;+ ek sal hulle voor die kinders van Israel uit hulle besitting verdryf.+ Sorg net dat dit Israel as erfdeel toeval, net soos ek jou beveel het.+