Genesis 17:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En julle moet aan die vlees van julle voorhuid besny word, en dit sal dien as ’n teken van die verbond tussen my en julle.+ Eksodus 4:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Uiteindelik het Sippoʹra+ ’n vuurklip geneem en haar seun se voorhuid afgesny+ en dit aan sy voete laat raak en gesê: “Dit is omdat jy vir my ’n bloedbruidegom is.”
11 En julle moet aan die vlees van julle voorhuid besny word, en dit sal dien as ’n teken van die verbond tussen my en julle.+
25 Uiteindelik het Sippoʹra+ ’n vuurklip geneem en haar seun se voorhuid afgesny+ en dit aan sy voete laat raak en gesê: “Dit is omdat jy vir my ’n bloedbruidegom is.”