Josua 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En sodra julle die stad verower het, moet julle die stad aan die brand steek.+ Volgens Jehovah se woord moet julle handel. Kyk, ek het julle beveel.”+ Josua 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Toe het Josua Ai verbrand en dit ’n puinhoop tot onbepaalde tyd gemaak,+ as ’n woesteny tot vandag toe.
8 En sodra julle die stad verower het, moet julle die stad aan die brand steek.+ Volgens Jehovah se woord moet julle handel. Kyk, ek het julle beveel.”+
28 Toe het Josua Ai verbrand en dit ’n puinhoop tot onbepaalde tyd gemaak,+ as ’n woesteny tot vandag toe.