Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En daarom sê ek: Ek sal julle uit die ellende+ wat die Egiptenaars oor julle bring, laat optrek na die land van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete+ en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete,+ na ’n land wat oorloop van melk en heuning.”’+

  • Eksodus 23:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want my engel sal voor jou uit gaan en jou inderdaad bring na die Amoriete en die Hetiete en die Perissiete en die Kanaäniete, die Hewiete en die Jebusiete, en ek sal hulle beslis uitwis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel