Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’

  • Josua 11:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarna het Josua met hulle gedoen net soos Jehovah vir hom gesê het: hulle perde se hakskeensenings het hy afgesny+ en hulle strydwaens het hy met vuur verbrand.+

  • 2 Samuel 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Dawid het van hom duisend-sewehonderd ruiters en twintigduisend voetsoldate gevange geneem;+ en Dawid het die hakskeensenings van al die strydwaperde+ afgesny,+ maar hy het van hulle honderd strydwaperde laat oorbly.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel