Numeri 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want die tiende van die kinders van Israel, wat hulle as ’n bydrae aan Jehovah sal bydra, het ek aan die Leviete as ’n erfdeel gegee. Daarom het ek vir hulle gesê: ‘Hulle moet geen erfdeel onder die kinders van Israel in besit kry nie.’”+ Josua 21:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Geen belofte van al die goeie beloftes wat Jehovah aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is bewaarheid.+
24 Want die tiende van die kinders van Israel, wat hulle as ’n bydrae aan Jehovah sal bydra, het ek aan die Leviete as ’n erfdeel gegee. Daarom het ek vir hulle gesê: ‘Hulle moet geen erfdeel onder die kinders van Israel in besit kry nie.’”+
45 Geen belofte van al die goeie beloftes wat Jehovah aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is bewaarheid.+