Numeri 13:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het Kaleb+ die volk probeer stilmaak teenoor Moses en gesê: “Laat ons dadelik optrek, en ons sal dit sekerlik in besit neem, want ons kan gewis die oorhand daaroor kry.”+ Numeri 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Josua, die seun van Nun,+ en Kaleb, die seun van Jefunʹne,+ wat van dié was wat die land verken het, het hulle klere geskeur,+
30 Toe het Kaleb+ die volk probeer stilmaak teenoor Moses en gesê: “Laat ons dadelik optrek, en ons sal dit sekerlik in besit neem, want ons kan gewis die oorhand daaroor kry.”+
6 En Josua, die seun van Nun,+ en Kaleb, die seun van Jefunʹne,+ wat van dié was wat die land verken het, het hulle klere geskeur,+