Josua 18:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+ Rigters 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+
28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+
21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+