Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die man het egter nie ingestem om die nag oor te bly nie, maar hy het opgestaan en weggegaan en gekom tot teenoor Jebus,+ dit wil sê Jerusalem;+ en die paar opgesaalde esels en sy byvrou en sy dienaar was by hom.

  • 2 Samuel 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Gevolglik het die koning en sy manne na Jerusalem opgetrek teen die Jebusiete+ wat die land bewoon het, en hulle het vir Dawid begin sê: “Jy sal nie hier inkom nie, maar die blindes en die kreupeles sal jou beslis wegkeer”,+ want hulle het gedink: “Dawid sal nie hier inkom nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel