16 En die grens het na die uiteinde van die berg afgegaan wat op die vallei van die seun van Hinnom+ uitkyk, wat in die Refaʹimlaagvlakte+ aan die noordekant lê, en dit het afgegaan na die Hinnomvallei, na die suidelike hang van die Jebusiete,+ en het na En-Rogel+ afgegaan.