-
Josua 19:51Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
51 Dit was die erfdele wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel in Silo+ voor Jehovah, by die ingang van die tent van samekoms,+ deur die lot as ’n besitting verdeel het.+ Toe het hulle opgehou met die verdeling van die land.
-
-
Josua 22:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Daarna het die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasʹse teruggekeer en weggetrek van die ander kinders van Israel af, uit Silo, wat in die land Kanaän is, om na die land Giʹlead+ te gaan, na die land van hulle besitting waarin hulle hulle gevestig het op Jehovah se bevel deur middel van Moses.+
-