Numeri 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Jehovah het verder vir Aäron gesê: “In hulle land sal jy nie ’n erfdeel hê nie, en geen deel onder hulle sal joune word nie.+ Ek is jou deel en jou erfdeel onder die kinders van Israel.+ Josua 13:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En aan die stam van die Leviete het Moses nie ’n erfdeel gegee nie.+ Jehovah, die God van Israel, is hulle erfdeel, net soos hy hulle beloof het.+
20 En Jehovah het verder vir Aäron gesê: “In hulle land sal jy nie ’n erfdeel hê nie, en geen deel onder hulle sal joune word nie.+ Ek is jou deel en jou erfdeel onder die kinders van Israel.+
33 En aan die stam van die Leviete het Moses nie ’n erfdeel gegee nie.+ Jehovah, die God van Israel, is hulle erfdeel, net soos hy hulle beloof het.+