17 Toe het die kinders van Israel weggetrek en op die derde dag by hulle stede gekom, en hulle stede was Giʹbeon+ en Kefiʹra+ en Beʹërot+ en Kirʹjat-Jeaʹrim.+
4 Toe het die koning na Giʹbeon+ gegaan om daar offerandes te bring, want dít was die groot hoogte.+ Duisend brandoffers het Salomo op daardie altaar gebring.+