Josua 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan opgeklim en by Gilgal+ aan die oostelike grens van Jeʹrigo kamp opgeslaan. Josua 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wat die twaalf klippe betref wat hulle uit die Jordaan geneem het, Josua het hulle in Gilgal opgerig.+
19 En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan opgeklim en by Gilgal+ aan die oostelike grens van Jeʹrigo kamp opgeslaan.
20 Wat die twaalf klippe betref wat hulle uit die Jordaan geneem het, Josua het hulle in Gilgal opgerig.+