Rigters 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die volk het Jehovah gedien al die dae van Josua en al die dae van die ouer manne wie se dae ná dié van Josua voortgeduur het en wat al Jehovah se groot werke gesien het wat hy vir Israel gedoen het.+ Prediker 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ’n Geslag gaan,+ en ’n geslag kom;+ maar die aarde bly tot onbepaalde tyd staan.+
7 En die volk het Jehovah gedien al die dae van Josua en al die dae van die ouer manne wie se dae ná dié van Josua voortgeduur het en wat al Jehovah se groot werke gesien het wat hy vir Israel gedoen het.+