Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarop het hy ’n paar bulle geneem en hulle in stukke gesny en dit deur die hand van die boodskappers deur die hele gebied van Israel gestuur+ en gesê: “Elkeen onder ons wat nie as ’n volgeling van Saul en van Samuel uittrek nie—so sal met sy beeste gedoen word!”+ En vrees+ vir Jehovah+ het op die volk begin val sodat hulle soos een man+ uitgetrek het.

  • 2 Samuel 19:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy het die hart van al die manne van Juda soos een man geneig,+ sodat hulle die koning laat weet het: “Kom terug, u en al u knegte.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel