Rigters 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ná Ehud se dood het die kinders van Israel weer begin doen wat sleg was in Jehovah se oë.+ Rigters 8:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En onmiddellik nadat Giʹdeon gesterf het, het die kinders van Israel weer onsedelike gemeenskap met die Baäls begin hou,+ sodat hulle Baäl-Beritʹ hulle god gemaak het.+
33 En onmiddellik nadat Giʹdeon gesterf het, het die kinders van Israel weer onsedelike gemeenskap met die Baäls begin hou,+ sodat hulle Baäl-Beritʹ hulle god gemaak het.+