Deuteronomium 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 (die Sidoniërs het Hermon Sirjon+ genoem, en die Amoriete het dit Senir+ genoem), Josua 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en die land van die Gebaliete+ en die hele Liʹbanon teen die sonsopgang, van Baäl-Gad+ aan die voet van die berg Hermon af tot by die ingang van Hamat;+
5 en die land van die Gebaliete+ en die hele Liʹbanon teen die sonsopgang, van Baäl-Gad+ aan die voet van die berg Hermon af tot by die ingang van Hamat;+