1 Konings 18:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Toe het Eliʹa vir hulle gesê: “Gryp die profete van Baäl! Moenie één van hulle laat ontsnap nie!” Dadelik het hulle hulle gegryp, en Eliʹa het hulle toe na die Kisonstroomvallei+ afgebring en hulle daar doodgemaak.+ Psalm 83:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maak met hulle soos met Miʹdian,+ soos met Siʹsera,+Soos met Jabin+ by die Kisonstroomvallei.+
40 Toe het Eliʹa vir hulle gesê: “Gryp die profete van Baäl! Moenie één van hulle laat ontsnap nie!” Dadelik het hulle hulle gegryp, en Eliʹa het hulle toe na die Kisonstroomvallei+ afgebring en hulle daar doodgemaak.+