16 En die kinders van die Keniet,+ wie se skoonseun Moses was,+ het saam met die kinders van Juda uit die palmstad+ na die wildernis van Juda opgetrek, wat suid van Arad+ lê. Toe het hulle onder die volk gaan woon.+
11 Terloops, Heber,+ die Keniet, het hom afgeskei van die Keniete,+ die kinders van Hobab, wie se skoonseun Moses was,+ en sy tent was opgeslaan naby die groot boom in Saänanʹnim, wat by Kedes is.