Eksodus 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En daarna het Moses en Aäron ingegaan en vir Farao gesê:+ “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Stuur my volk weg sodat hulle vir my ’n fees in die wildernis kan vier.’”+ Eksodus 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek is Jehovah jou God,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het.
5 En daarna het Moses en Aäron ingegaan en vir Farao gesê:+ “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Stuur my volk weg sodat hulle vir my ’n fees in die wildernis kan vier.’”+