Rigters 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Deboʹra het toe vir Barak gesê: “Staan op, want vandag sal Jehovah Siʹsera beslis in jou hand gee. Is dit nie Jehovah wat voor jou uitgetrek het nie?”+ En Barak het met tienduisend man agter hom aan teen die berg Tabor afgegaan.
14 Deboʹra het toe vir Barak gesê: “Staan op, want vandag sal Jehovah Siʹsera beslis in jou hand gee. Is dit nie Jehovah wat voor jou uitgetrek het nie?”+ En Barak het met tienduisend man agter hom aan teen die berg Tabor afgegaan.