-
Josua 8:24Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
24 En terwyl Israel besig was om al die inwoners van Ai in die veld, in die wildernis waar hulle hulle agtervolg het, tot die laaste een toe dood te maak, het hulle almal deur die skerpte van die swaard bly val totdat hulle aan hulle einde gekom het. Daarna het die hele Israel na Ai teruggekeer en dit met die skerpte van die swaard geslaan.
-