11En wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia,+ betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele nageslag van die koninkryk doodgemaak.+
4 Toe Joram oor die koninkryk van sy vader opstaan, het hy sy posisie versterk, en daarom het hy al sy broers met die swaard doodgemaak,+ en ook party van die vorste van Israel.