10 En hulle het nie die Kanaäniete verdryf+ wat in Geser+ gewoon het nie, en die Kanaäniete woon nog tot vandag toe onder Eʹfraim+ en is aan slaafse dwangarbeid onderwerp.+
19 En Jehovah was voortdurend met Juda, sodat hy die bergstreek in besit geneem het, maar hy kon nie die bewoners van die laagvlakte uit hulle besitting verdryf nie, want hulle het strydwaens+ met ystersense gehad.+