9 Toe het hy dit in sy palms uitgeskraap en verder geloop en so in die loop geëet.+ Toe hy weer by sy vader en sy moeder aansluit, het hy dadelik vir hulle daarvan gegee, en hulle het begin eet. En hy het hulle nie vertel dat hy die heuning uit die dooie liggaam van die leeu geskraap het nie.