Handelinge 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hulle komplot teen hom het egter aan Saulus bekend geword. Maar hulle het ook die poorte dag en nag sorgvuldig bewaak om hom om die lewe te bring.+ 2 Korintiërs 11:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 In Damaskus het die goewerneur wat onder koning Areʹtas was, die stad van die Damaskeners bewaak om my gevange te neem,+
24 Hulle komplot teen hom het egter aan Saulus bekend geword. Maar hulle het ook die poorte dag en nag sorgvuldig bewaak om hom om die lewe te bring.+
32 In Damaskus het die goewerneur wat onder koning Areʹtas was, die stad van die Damaskeners bewaak om my gevange te neem,+