9 En die hinderlaag het in haar binnekamer gesit,+ en sy het vir hom begin sê: “Die Filistyne+ is op jou, Simson!” Daarop het hy die senings in twee gebreek, soos ’n gedraaide vlasveseldraad in twee breek wanneer dit vuur ruik.+ En sy krag het nie bekend geword nie.+