29 En net toe hy sy hand terugtrek, kyk, toe kom sy broer uit, sodat sy uitgeroep het: “Wat bedoel jy hiermee, dat jy vir jou ’n perineale skeur veroorsaak het?” Hy is derhalwe Peres+ genoem.
20 En die seuns van Juda was, volgens hulle families: Van Sela+ die familie van die Selaniete; van Peres+ die familie van die Peresiete; van Serag+ die familie van die Seragiete.