Rut 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En in die dae toe die rigters+ reggespreek het, het daar ’n hongersnood+ in die land ontstaan, en ’n man het uit Betlehem+ in Juda weggetrek om as vreemdeling in die gebied van Moab+ te woon, hy met sy vrou en sy twee seuns.
1 En in die dae toe die rigters+ reggespreek het, het daar ’n hongersnood+ in die land ontstaan, en ’n man het uit Betlehem+ in Juda weggetrek om as vreemdeling in die gebied van Moab+ te woon, hy met sy vrou en sy twee seuns.