Rut 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die man se naam was Elimeʹleg, en sy vrou se naam Naoʹmi, en die name van sy twee seuns was Maglon en Giljon, Efratiete+ uit Betlehem in Juda. Uiteindelik het hulle in die gebied van Moab gekom en daar gebly.
2 En die man se naam was Elimeʹleg, en sy vrou se naam Naoʹmi, en die name van sy twee seuns was Maglon en Giljon, Efratiete+ uit Betlehem in Juda. Uiteindelik het hulle in die gebied van Moab gekom en daar gebly.