1 Samuel 19:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wat Saul se seun Joʹnatan betref, hy het groot behae in Dawid gehad.+ Daarom het Joʹnatan Dawid vertel en gesê: “My vader Saul wil jou laat doodmaak. En wees asseblief dan nou môreoggend op jou hoede, en jy moet in ’n skuilplek bly en wegkruip.+ Spreuke 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Skerpsinnig is die een wat die rampspoed gesien en hom verberg het,+ maar die onervarenes het verder gegaan en moet die straf ondergaan.+
2 Wat Saul se seun Joʹnatan betref, hy het groot behae in Dawid gehad.+ Daarom het Joʹnatan Dawid vertel en gesê: “My vader Saul wil jou laat doodmaak. En wees asseblief dan nou môreoggend op jou hoede, en jy moet in ’n skuilplek bly en wegkruip.+
3 Skerpsinnig is die een wat die rampspoed gesien en hom verberg het,+ maar die onervarenes het verder gegaan en moet die straf ondergaan.+