1 Samuel 22:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Uiteindelik het die koning vir Doëg+ gesê: “Draai jy om en val die priesters aan!” Onmiddellik het Doëg, die Edomiet,+ omgedraai en die priesters aangeval en op dié dag vyf-en-tagtig man doodgemaak+ wat ’n linne-efod+ dra. 2 Samuel 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het met alle mag voor Jehovah rondgedans, terwyl Dawid die hele tyd met ’n linne-efod+ omgord was.
18 Uiteindelik het die koning vir Doëg+ gesê: “Draai jy om en val die priesters aan!” Onmiddellik het Doëg, die Edomiet,+ omgedraai en die priesters aangeval en op dié dag vyf-en-tagtig man doodgemaak+ wat ’n linne-efod+ dra.
14 En Dawid het met alle mag voor Jehovah rondgedans, terwyl Dawid die hele tyd met ’n linne-efod+ omgord was.