Eksodus 23:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Drie keer in die jaar moet jy vir my ’n fees vier.+ 1 Samuel 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En dié man het van jaar tot jaar uit sy stad opgegaan om hom voor Jehovah van die leërs neer te werp+ en om aan hom offerandes te bring in Silo.+ En dit is waar die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas,+ priesters vir Jehovah was.+ 1 Samuel 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Na verloop van tyd het die man Elʹkana saam met sy hele huisgesin opgegaan om die jaarlikse offerande+ en sy gelofteoffer+ aan Jehovah te bring.
3 En dié man het van jaar tot jaar uit sy stad opgegaan om hom voor Jehovah van die leërs neer te werp+ en om aan hom offerandes te bring in Silo.+ En dit is waar die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas,+ priesters vir Jehovah was.+
21 Na verloop van tyd het die man Elʹkana saam met sy hele huisgesin opgegaan om die jaarlikse offerande+ en sy gelofteoffer+ aan Jehovah te bring.