Rigters 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 het Jehovah ’n man, ’n profeet,+ na die kinders van Israel toe gestuur en vir hulle gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Ek het julle uit Egipte laat optrek+ en julle sodoende uit die slawehuis uitgebring.+ Hebreërs 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+
8 het Jehovah ’n man, ’n profeet,+ na die kinders van Israel toe gestuur en vir hulle gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Ek het julle uit Egipte laat optrek+ en julle sodoende uit die slawehuis uitgebring.+
1 God, wat lank gelede by baie geleenthede+ en op baie maniere met ons voorvaders gepraat het deur middel van die profete,+