1 Samuel 25:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Dadelik het Abiʹgail+ haar gehaas en tweehonderd brode en twee groot kruike wyn+ en vyf bereide skape+ en vyf sea geroosterde+ graan en honderd rosynekoeke+ en tweehonderd koeke van saamgeperste vye+ geneem en dit op die esels gesit. Spreuke 29:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Manne wat grootpraat, laat ’n stad ontvlam,+ maar die wyses wend toorn af.+
18 Dadelik het Abiʹgail+ haar gehaas en tweehonderd brode en twee groot kruike wyn+ en vyf bereide skape+ en vyf sea geroosterde+ graan en honderd rosynekoeke+ en tweehonderd koeke van saamgeperste vye+ geneem en dit op die esels gesit.