Genesis 24:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 “Nog voordat ek in my hart+ klaar gepraat het,+ kyk, daar het Rebekka uitgekom, met haar kruik op haar skouer; en sy het na die fontein afgegaan en water begin skep.+ Toe het ek vir haar gesê: ‘Laat my asseblief drink.’+ Nehemia 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hierop het die koning vir my gesê: “Wat verlang jy?”+ Dadelik het ek tot die God van die hemel+ gebid.+
45 “Nog voordat ek in my hart+ klaar gepraat het,+ kyk, daar het Rebekka uitgekom, met haar kruik op haar skouer; en sy het na die fontein afgegaan en water begin skep.+ Toe het ek vir haar gesê: ‘Laat my asseblief drink.’+
4 Hierop het die koning vir my gesê: “Wat verlang jy?”+ Dadelik het ek tot die God van die hemel+ gebid.+