Numeri 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die kinders van Israel het vir Moses begin sê: “Nou sal ons sekerlik sterf, ons sal sekerlik vergaan, ons almal sal sekerlik vergaan.+ 2 Samuel 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Dawid het op dié dag vir Jehovah bang geword+ en begin sê: “Hoe sal die ark van Jehovah na my toe kom?”+ 1 Kronieke 13:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Dawid het op dié dag vir die ware God bang geword+ en gesê: “Hoe sal ek die ark van die ware God na my toe bring?”+ Psalm 76:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U—vreesinboesemend is u,+En wie kan voor u standhou weens die sterkte van u toorn?+
12 En die kinders van Israel het vir Moses begin sê: “Nou sal ons sekerlik sterf, ons sal sekerlik vergaan, ons almal sal sekerlik vergaan.+
9 En Dawid het op dié dag vir Jehovah bang geword+ en begin sê: “Hoe sal die ark van Jehovah na my toe kom?”+
12 En Dawid het op dié dag vir die ware God bang geword+ en gesê: “Hoe sal ek die ark van die ware God na my toe bring?”+