28 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, het in dié dae daarvoor gestaan+ en gesê: “Sal ek weer eens uittrek om teen die kinders van my broer Benjamin oorlog te voer of sal ek ophou?”+ Hierop het Jehovah gesê: “Trek op, want môre sal ek hom in jou hand gee.”+