Numeri 27:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 wat voor hulle sal uitgaan en wat voor hulle sal inkom en wat hulle sal uitlei en wat hulle sal inlei,+ sodat Jehovah se vergadering nie word soos skape wat geen herder het nie.”+ 1 Samuel 8:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En ons, ook ons, moet soos al die nasies word,+ en ons koning moet ons rig en voor ons uittrek en ons oorloë voer.”
17 wat voor hulle sal uitgaan en wat voor hulle sal inkom en wat hulle sal uitlei en wat hulle sal inlei,+ sodat Jehovah se vergadering nie word soos skape wat geen herder het nie.”+
20 En ons, ook ons, moet soos al die nasies word,+ en ons koning moet ons rig en voor ons uittrek en ons oorloë voer.”