Psalm 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek wil sing tot Jehovah, want hy het aan my goed gedoen.+ Lukas 1:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En Maria het gesê: “My siel maak Jehovah groot,+ Romeine 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En nie net dit nie, maar ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.+
11 En nie net dit nie, maar ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.+