24 Maar ongeveer drie maande later is daar vir Juda gesê: “Jou skoondogter Tamar het haar soos ’n hoer gedra,+ en kyk, sy is ook swanger+ deur haar hoerery.” Daarop het Juda gesê: “BRING haar uit en laat sy verbrand word.”+
24 En die manne van Israel was op dié dag onder groot druk, en tog het Saul die manskappe ’n eed opgelê+ en gesê: “Vervloek is die man wat brood eet voor die aand en voordat ek op my vyande wraak geneem het!”+ En nie een van die manskappe het brood geproe nie.+
5 Hierop het Dawid se toorn hewig teen die man ontvlam,+ sodat hy vir Natan gesê het: “So waar as Jehovah lewe,+ die man wat dit doen, verdien om te sterf!+