2 En die Filistyne het kort agter Saul en sy seuns gebly; en die Filistyne het Joʹnatan+ en Abinaʹdab+ en Malkisua,+ Saul se seuns, uiteindelik doodgemaak.
33 Wat Ner+ betref, hy het die vader geword van Kis;+ en Kis het die vader geword van Saul;+ en Saul het die vader geword van Joʹnatan+ en Malkisua+ en Abinaʹdab+ en Esʹbaäl.+