17 Uiteindelik het Saul vir Dawid gesê: “Hier is my oudste dogter Merab.+ Haar sal ek aan jou as vrou gee.+ Wees net vir my ’n dapper man en voer die oorloë van Jehovah.”+ Maar Saul het by homself gesê: “Laat my hand nie teen hom wees nie, maar laat die hand van die Filistyne teen hom wees.”+