1 Samuel 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En vergewe+ nou asseblief my sonde en keer saam met my terug sodat ek my voor Jehovah kan neerwerp.”+ Jesaja 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Jehovah sê: “Omdat hierdie volk met hulle mond nader gekom het en hulle my net met hulle lippe verheerlik+ het en hulle hulle hart ver van my verwyder+ het en hulle vrees vir my ’n mensegebod word wat hulle geleer word,+ Matteus 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 ‘Hierdie volk eer my met hulle lippe, maar hulle hart is ver van my verwyderd.+
25 En vergewe+ nou asseblief my sonde en keer saam met my terug sodat ek my voor Jehovah kan neerwerp.”+
13 En Jehovah sê: “Omdat hierdie volk met hulle mond nader gekom het en hulle my net met hulle lippe verheerlik+ het en hulle hulle hart ver van my verwyder+ het en hulle vrees vir my ’n mensegebod word wat hulle geleer word,+